Hello, Besoeker

Garsie Klub 88 Old School – Langmoutrui

R1 200,00

*

Opsie 1: Nie-lede betaal ‘n volle prys van R1200.


Opsie 2: Neem ‘n lidmaatskap uit en kwalifiseer vir die afslagprys van Klub 88 se eksklusiewe trui teen R999.


Nota: Die eerste bestellings het ‘n wagtydperk van 2 maande, tot en met einde van April. Daarna is die bestellingstydperk ongeveer 3 dae.